ROOI 23 21
’n Bul met die regte bouvorm en genetika.
ROOI 23 21 is geteel uit SBS 16 98 aan vaderskant en ’n dogter van V 08 14 aan moederskant – ’n waardevolle kombinasie van ou Suid-Afrikaanse én Namibiese lyne.
Sterk melkwaardes – ’n eienskap wat oor geslagte heen gevestig is:
131 | 126 | 118 | 111
Vrugbaarheid – sy voorgeslagte toon uitstekende TKP’s:
368 | 369 | 392 | 367 dae
Goeie groeiwaardes:
Speen 110 | Na-speen 106 | Groei 107
ROOI 23 21 is ’n bul vir die teler wat waarde heg aan goeie bouvorm, sterk melk, vrugbaarheid en groei.
As jy op soek is na ’n bul wat goeie bouvorm, hoog op melk verse kan teel, met die potensiaal om swaar speenkalwers én goeie osse te produseer, is ROOI 23 21 beslis ’n bul om dop te hou.
Genetika wat werk. Bouvorm wat bly. Produksie vir die toekoms.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook