23
5 Graad 1 VARS IVF Embrios van Madame L'amour, 2016 Wêreld Kampioen, met die bul van jou keuse
Qty: 5
Le Roc Brangus: 5 Vars Brangus IVF Embrios van die 2016 Wêreld Kampioen Koei, Madame L'amour, saam met 'n bul van jou keuse op die Le Roc Brangus Inventaris. Dam: LR 13325, Madame L'amour Sire: Van jou keuse
Hierdie In Vitro Bevrugte embrios sal geproduseer word deur Absolute Genetics, waar die koei tans loop, vir vars oorplasing op dag van jou keuse. Indien Absolute Genetics die embrio oorplasing behartig, verseker ons 2 uit 5 dragtighede. Die wyse waarop vervangings dragtighede voorsien word, kan bespreek word sodra dragtigheids uitslae beskikbaar is. Madam L’amour is die 2016 Miss World Champion, kan net beskryf word as die perfekte Brangus koei.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook