Hierdie In Vitro Bevrugte embrios is geproduseer deur Absolute Genetics, waar dit tans ook gestoor word. Indien Absolute Genetics die embrio oorplasing behartig, verseker ons 1 uit 4 dragtighede. Die wyse waarop vervangings dragtighede voorsien word, kan bespreek word sodra dragtigheids uitslae beskikbaar is.
TGX1029 is 'n top vrugbare Brangus koei, het 'n 48% produksie koers van oosiet/eiersel to embrio koers in die IVF laboratorium behaal, terwyl sy met haar natuurlik gebore tweeling versie geloop het.
Clio is ‘n gebalanseerde, geharde bree Brangus bul.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook