Bleka Tharina kom uit een van ons goeie ou koeilyne. BE1396 is haar moer en nog in kudde. Haar ma kom uit Twincam en die ou Tarzan lyne. Hierdie lyne verteenwoordig langslewendheid en goeie vrugbaarheid! Is 5 maande dragtig van BE2340 of van BLEKA ROOIVALK! Heup hoogte: 128cm, Raam: Medium
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook