Bleka Sheila is ‘n Bleka Tyson dogter uit ‘n baie goeie moederlyn. BE12130 se moer was BE0840. Hierdie Jared dogter was 'n uitsonderlike teelkoei wat verskeie stoetbulle geteel het. Sy was 'n volsuster van BLEKA DIKGAT se ma! Goeie genetika bewys oor die jare! Is 5 maande dragtig van BE2340 of van BLEKA ROOIVALK! Heup hoogte: 125cm, Raam: Medium
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook