Nugget, ME22150 is 'n beproefde kuddevaar geteel uit 'n besonderse Quantum dogter en teelmasjien Intsizwa Vino, waarvan meer as 200 kalwers aangeteken is. Nugget is 'n scurr bul wat beskik oor fenominale breedte van voor tot agter. Nugget het baie sterk been met besonderse lengte van lyf en baie kapasiteit, maar nogtans baie mooi balans. Semenaandeel word gehou vir eie gebruik. Heup hoogte: 142cm, Raam: Medium
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook