8-9 Maande dragtig van JHA2276 Pitbull - algehele Raskampioen van Parys 2024. Pitbull verkoop vir R390 000 aan Johan Snyman van Welgedacht Simbras op die 2026 Jamica Produksieveiling. Hoë vroulike kwaliteit dier met baie diepte en 'n goeie wigvorm en sterk bene. Heup hoogte: 135cm, Raam: Medium
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook