Orla, ME23210 is 'n pragtige poenskop vers uit dieselfde ma as Nugget (Lot 6). Orla is die toonbeeld van vroulikheid. 'n Elegante vers wat gemaklik beweeg met bykans onverbeterlike toplyn, baie lengte en kapasiteit. 7mde+ dragtig van ME21127C. Heup hoogte: 128cm, Raam: Medium
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook