Is ‘n baie mooi verse met goeie wig en sterk been. Sy is een van ons beste verse van kleintyd af en wat in haar guns tel is haar prentjie mooi ma. Sy kom uit ‘n baie vrugbare Vleisberg Digger dogter uit met ‘n TKP van 378 oor 6 kalwers. Sy is Geki met Klipoog Jabulani op 15/06/2026 en is op 24/07/2026 6 weke dragtig bevestig. Heup hoogte: 129cm, Raam: Medium
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook