Vroegryp vers wat die oog van geboorte af vang met ‘n baie vrugbare ouma aan moederskant. Aan vaderskant gaan sy terug na die bekende Vleisberg STAR. Sy is 6 maande dragtig op die dag van veiling van JMS20741/JMS22770. Heup hoogte: 127cm, Raam: Medium
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook