JacMar Sonic is 'n beproefde kuddevaar geteel uit dieselfde moederlyn as JacMar Magic wat verkoop is vir R425000. JM22278 is 'n poena wat geskik is vir die gebruik op verse, hy het besonderse breedte in sy borsvloer, beskik oor baie goeie kapasiteit en diepte van lyf met sterk been. Sonic is 'n "Easy Fleshing" bul met die ideale raam waarna ons almal strewe. Semenaandeel word gehou vir eie gebruik. Heup hoogte: 137cm, Raam: Medium
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook