Is 'n vers met 'n besondere kop en baie mooi vroulikheid met goeie diepte en breedte op haar sit bene. Sy is Geki op 28/11/2025 met Bleka Nickerball en die opvang bulle was Reggerai Dikgat en Vleisberg Damascus sy was op 12/05/2025 5 maande dragtig bevestig. Heup hoogte: 129cm, Raam: Medium
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook