10 x Jozette Gonasty strooitjies. Dubbel poenskop (homosigotiese) bul met baie goeie kalwingsgemak. LRF Beproefde Simmentaler Bul in Suider-Afrika van 2018. Sy kleinseuns vandag op veiling is PJD2440 (Lot 17), PJD2410 (Lot 18), PJD2118 (Lot 19) en PJD2432 (Lot 27).
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook