Sy EBV syfers vir groei oor 200 en 400 dae is in die top 1% van ras. Sy EBV syfers vir skrotum grootte is ook in die top 1% van ras. Een van die langste bulle op veiling. Hy het scurs wat beteken dat hy die enkel poenskop geen het. Ekonomiese indeks (SPI (R)) vir kruisteling is in die top 1% van ras. Skrotum 45 cm.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook