Plase word gesamentlik verkoop. Plase bestaan uit 270 ha bewerkbare lande en die res is natuurlike weiding. Grens 300m aan die Vaaldam. Hoë potensiale plaas.
Eiendom 1: Plaas Olivierspruit 504, distrik Heilbron, Provinsie Vrystaat. Groot 231,2025 ha.
Eiendom 2: Plaas Welkom 505, distrik Heilbron, Provinsie Vrystaat. Groot 279,2294 ha.
Eiendom 3: Gedeelte van Plaas Olivierspruit 504, distrik Heilbron, Provinsie Vrystaat. Groot 3,1308 ha. (Ontwikkelingserf - grens aan Vaaldam).
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook