10 Strooijies op aanbod van die huidige SA Junior Kampioen bul wat ingevoer is as embrio vanaf Kanada. Sy ma is een van die mees beproefde koeie in die Charolais-bedryf, met rekord verkopers en kampioen-nageslag in Amerika, Kanada, Mexico, en Australie. "157500 Dollar"
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook