Status: Lopende saak – met uiesaad-kontrak
Grondgebruik:
Lande: 118.6 Ha (waarvan 115.7 Ha ingelys is by die besproeiingsraad)
Veld: 133.2148 Ha
Rivier: 2.13 Ha
Geboue: 1.4769 Ha
Kontrakte & Produksie:
Uiesaad-kontrak vorm deel van die aanbod
100% Ondergrondse pyplyne vir saadproduksie of alternatiewe
besproeiing
1 Ha spilpunt op nie-ingelysde grond
Gevestigde lusernlande sowel as wisselbou mielie produksie en weiding
Aangeplante gars vir bees- en skaapweiding
Infrastruktuur:
Skaapkraal
Hoofhuise:
Huis 1: 3 slaapkamers, 1 badkamer
Huis 2: 3 slaapkamers, 1 badkamer
Aparte woonstel: 1 slaapkamer, badkamer en kombuis
Arbeidershuise: 5 huise met krag en water
Damme:
Dam 1: 65 000 m³ (met pomphuis en filter sisteem)
Dam 2: 25 000 m³ (met pomphuis en filter sisteem)
Dam 3: 35 000 m³(Vloed-besproeiing)
Store:
Toe Store:
Saaddroogstoor: 260 m²
Oop stoor naby huise: 85 m² en 125 m²
Oop Store:
Lusernbale: 760 m²
Bale stoor: 105 m²
Volstruisfasiliteite:
14.5 Ha volstruiskampe – volledig toegerus vir dagoud-kuikens tot slagvoëls
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook