Plaas 108 Cement Groot: 0,1171 ha Re van Plaas 338 Klein Rietspruit West Groot: 101,1012 ha Re van Plaas 747 Whites Groot: 911,9280 ha Totale Grootte: 1013,1463 ha
Pragtige landskap, genestel in die hartjie van die Vrystaat by Hennenman. Hierdie asemrowende Game Lodge is 'n wonderlike natuurtoevlugsoord wat 'n perfekte mengsel van natuur en wildernis bied. Dit is 'n ideale wegbreekplek vir natuurliefhebbers en 'n wonderlike bestemming vir oorsese jagters.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook