Dubbel poena (homosigoot) met baie groei uit een van ons goeie jong koeie, met uitstekende reproduksie. Staan plek op die Nasionale Kampioenskap en presteer in BLUP klas. Top 1% netto voerinname teelwaarde. Top 1% van ras vir wins in jou sak (SBI (R))
Share
Whatsapp
Email
Twitter
Facebook