Dubbel poena (homosigoot). Sterk gladde medium raam bul wat goed teel. Beste dae tot kalwing (vrugbaarheid) TW op veiling. Top 1% netto voerinname. Salerika lyne. Moer met besondere reproduksie syfers. Top 1% van ras vir wins in jou sak (SBI (R)). Vier ster-koeie in stamboom
Share
Whatsapp
Email
Twitter
Facebook