Witbek Lood is besonder sterk in in binne- en buite-dye. Hy het ‘n goeie skede en is sterk manlik. Hierdie bul het balans en breedte. As jy breedte in jou kudde kort, kyk na hierdie bul. Die dier het grootgeword in ‘n area waar rooiwater algemeen voorkom. Fase D toets geslaag
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook