Witbek Lotter is ‘n seun van Witbek Lont. Hierdie bul het ‘n sterk toplyn met besonderse lengte en goeie manlikheid. Hy is ‘n voorbeeld van die mediumraam, vroegryp diere waarna ons streef. Die dier het grootgeword in ‘n area waar rooiwater algemeen voorkom. Fase D toets geslaag
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook