Whatsapp
Email
X
Facebook
Bull | SP | Birth Date: 21-Feb-20
n Besondere lang bul met goeie natuurlike bespiering uit die Beaulieu (Hampie van Zyl) Ramona bloedlyn. Bul met die beste groeisyfers by die LNR toetstasie vir 2020. Saad aandeel word uitgehou.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook