G/D 2019 Baie mooi rooi bruin gladde haar ram met n sterk kop en liggaamsbou, uiterse goeie loop vermoe,n besonderse veld aangepaste ram wat streng in die veld uitgegroei is, Pa: Jannie (Jannie is n top gladde haar Bosvleder ram uit Rudette Nel bloedlyn) Ma: n Rudette Nel Ooi
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook