Cruiser. Lyn teeling uit Monster bloedlyn. Cruiser is geteel uit ''n Breker seun (pa) en ''n Breker
dogter (ma). Alles wat jy soek in ''n Bosvelder ram. Sterk kop, goeie balans en diepte. Baie mooi
gladde haarbedekking, kapasiteit en dra baie vleis (''n ram vir die Bosveld)
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook