Geënt :RB51, Botu-Sure vir Milt,lam, Deca-Sure vir alle stamme van spons, Lympivax vir knopvelsiekte. Vry getoets van Bees Brucelose en Tuberculose Lab verslag no: 24/06/3102. FMD gespuit 06/08/2026: Dolvet SAT 1,2,3 Vacine Batch no S.HO.09AFT/28 Expiry date 2028/05/05. 6 Maande dragtig van K22228
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook