BE1576 is een van my beste koeie. Sy het een van my beste bulle, Bleka Hotashell BE19105 geteel. Hotashell se bulle het hierdie jaar deurgekom en is die beste van die jaargroep bulle. Haar ma BE11401C was een van embrio spoel koeie betuil uit Voorslag se ma en Stompie. Haar vaar was Bleka Dikgat. As ons koeie moes spoel, sou sy definitief een van hulle gewees het. Sy word verkoop met 'n uitstaande poenskop BLEKA TYSON BE1971 seun.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook