Hierdie is `n baie goeie bul geteel uit van my beste moederlyne! Hotashell BE19105 het een dekseisoen by my geloop en my beste 2022 bulle is sy seuns. Hierdie bul is dik, breed, het sterk been, baie sterk kop en `n skoon onderlyn! Sy moer is `n Rush dogter uit een van my beste koeie BE0840. Hierdie bul het stoet poteniaal.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook