Baie sterk bespierde bul met positiewe groei indekse op 200, 400, 600 en volwasse gewigte. Positiewe indeks op
skrotum omtrek, positiewe indekse op al die vleis eienskappe. Ma het `n TKP van 359 dae oor 5 kalwers, pa is
FHL1791 (Captain America) wat `n groot impak op ons kudde gemaak het. Veldbul indeks van 111. Alle entings is
gedoen.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook