Vers met lae geboorte gewig en uitstekende groei indekse op 400, 600 en volwasse koei gewigte, positiewe melk en skrotum indekse en positiewe indekse op alle vleis eienskappe. Pa van vers W2078 is `n kurwe knakker op geboorte gewig, 400 en 600 dae gewigte. Oop vers, alle entings is gedoen.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook