Sterk vers uit vrugbare moer uit (TKP 365/5). Alle grooi, Skrotum omtrek en Karkas eienskap EBV's is bo rasgemiddeld. Dit is seldsaam dat beide die oogspier en marmering albei positief is in een dier. Voerkraal/Vervangings Index = R510 (Rasgemiddeld = R339). Loop op Rooiwater, Galsiek en Tulpe Suurveld.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook