Kompakte krag met elite bloedlyn. Hierdie bul is 'n seun van die legendariese Red Hawk BM1962, een van die topverkopers op die Nasionale Veiling teen 'n indrukwekkende R175 000. Sy afstamming spreek van waarde, maar dis sy eie eienskappe wat hom werklik laat uitstaan. Met 'n korrekte, kompakte bou en 'n sterk genetiese profiel, is hy ideaal vir enige teelprogram wat op prestasie én struktuur fokus. Veldbul indeks 96.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook