Sterk bul met uitstekende 200, 400, 600 dae en volwasse koei gewig indekse, positiewe indeks op skrotum omtrek en positiewe indeks vir oogspier ontwikkeling. Ma het `n TKP van 380 dae oor 11 kalwers, pa W1940 is een van ons self geteelde bulle wat ons in die kudde gebruik het. Veldbul indeks van 99. Alle entings is gedoen.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook