‘n Harde, vleisryke bul met 'n sterk toplyn en 'n netjiese, skoon skede-gebou vir funksie én vleisgehalte. Hy toon uitstekende groei en dra die beproefde genetika van die bekende Montaan, wat hom 'n waardevolle teelopsie maak. 'n Ware aanwins vir enige kudde wat mik vir prestasie, winsgewendheid en kwaliteit karkasse. Veldbul indeks 114.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook