Baie sterk bespierde bul, geteel uit FS1710, bul wat met gemak op verse gebruik kan word met uitstekende groei op 200, 400, 600 en volwasse koei gewigte, positiewe indeks op skrotum omtrek, oogspier indeks in die top 1% van die ras. Voerkraal indeks in die top 2% van die ras. Uitstekende veldbul indeks van 119. Alle entings is gedoen.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook