Hierdie bul bring iets besonders na die tafel-vars, internasionale genetika met onskatbare waarde. Sy pa is die KI-bul Perfect Fit, 'n seun van Cross Fit, die mees gesogte teelbul van Salacoa Valley in Amerika.Uit die bekende 468 koei familie. Met dié bul kry jy nie net nuwe bloedlyne nie-jy kry die geleentheid om jou kudde se genetiese basis te vernuwe en te versterk met wêreldklas teelmateriaal. As jy op soek is na iets uniek, kragtig en vol potensiaal-hier is jou bul. Die waarde van hierdie genetika is eenvoudig prysloos. Veldbul indeks 92.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook