Baie sterk bul bespierde geteel uit W1865 uit die Montane lyne wat baie goed geteel het, bul wat met gemak op verse gebruik kan word, positiewe indekse op 600 dae en volwasse gewig, positiewe indekse op melk en skrotum omtrek, positiewe indekse op alle vleis eienskappe. Bul dra rooi gene. Veldbul indeks van 95. Alle entings is gedoen.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook