Sterk bespierde bul wat met gemak op verse gebruik kan word. Bul wat in die top 5% van die ras is met 200, 400, 600 dae en volwasse koei gewigte. Positiewe indekse op melk en skrotum. Ma het n TKP van 359 dae oor 5 kalwers, pa van bul is FHL1791 (Captain America) wat `n groot impak in ons kudde gehad het. Veldbul indeks van 107. Alle entings is gedoen.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook