Hierdie is n besonderse bul wat in twee stoet kuddes gebruik was, kan met gemak op verse gebruik word, positiewe indekse op 200, 400, 600 en volwasse gewigte, positiewe indekse op alle vleis eienskappe, bul wat uitstekende bul en vers kalwers teel. Alle entings is gedoen.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook