Hierdie is 'n bul met teenwoordigheid-'n harde, diep vleisdraer. Sy vervangings- en voerkraalindeks van R430 (teenoor die rasgemiddeld van R339) bewys sy vermoë om kalwers te teel wat presteer waar dit tel: op die skaal én in die slagpale.Sy moeder is 'n uitsonderlike koei met 'n ICP van 401 oor 7 kalwers-en elkeen van hulle is steeds in ons stoet. Dit is nie net genetika nie, dis beproefde prestasie oor generasies. Veldbul indeks 93.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook