8 Maande dragtig - ge-KI met bul FHL 1791 (Red Bull seun van Amerika) opvang bul ML 18119. Vers is geteel uit KI
bul DD16146 by name Pablo, positiewe melk indeks, alle vleiseienskappe by name, oogspier, rib vet en rump vet het
positiewe indekse in die top 1% van ras. Vroeg ryp vers. Alle entings is gedoen.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook