Baie sterk bul met besonderse lengte en breedte, kan met gemak op verse gebruik word, positiewe indeks op melk.
Skrotum omtrek is in die top 8% van die ras en oogspier ontwikkeling in die top 5% van die ras. `n Bul wat vir enige
kudde `n aanwins sal wees. Alle entings is gedoen.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook