Sterk bul geteel uit KI-bul Pablo, bul wat op verse gebruik kan word, indekse 200 dae top 18% van ras, 400 en 600
dae top 9% van ras, melk top 10% van ras, skrotum omtrek top 5% van ras, oogspier ontwikkeling top 1% van ras,
alle vleiseienskappe by name rib vet en rump vet het positiewe indekse, voerkraal indeks van R 508, veldbul indeks
van 97, alle entings is gedoen.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook