Sterk bul wat op verse gebruik kan word, positiewe indekse op melk en skrotum omtrek, oogspier groote en
ontwikkeling in die top 1% van die ras, bul W152 as vaar wat inpak op paar stoet kuddes gehad het, veldbul indeks
van 91, alle entings is gedoen.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook