Sterk bul wat regmerkies kry op al sy indekse, kan op verse gebruik word. Positiewe indekse op 200 dae gewig, 400
dae gewig, 600 dae gewig, melk, oogspier ontwikkeling, rib vet, rump vet en `n voerkraal indeks van R 397, skrotum
omtrek in die top 1% van die ras, kurwe knaker wat betref oogspier met positiewe indekse op alle vleiseienskappe.
Velbul indeks van 104. Alle entings is gedoen.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook