n Sterk bul wat baie vleis dra uit beproefde bloedlyne met baie goeie verwagte teelwaardes wat waarde tot 'n kudde sal byvoeg. Moet hom nie miskyk nie! A strong bull from proven bloodlines that carries a lot of meat. His high expected breeding values will add value to a herd. Dont overlook him.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook