Potensiële stoetbul wat baie vleis dra. Kyk na sy besonderse diepte. Fase D getoets met GDT index van 120 en 1.7 kg GDT. Vasgeteelde genetika wat inpak in bedryf gemaak het. Seun van LOT 10 en suiwer TCR aan moeder kant. Sy verwagte prestasiesyfers toon dat die hele waardeketting voordeel uit sy telling sal trek.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook