Fase D getoetste WIL 09194 seun met kapasiteit, diepte & lengte. Sy verwagte teelwaardes bevestig dat hy goeie vervangingsverse en speenkalwers sal teel wat ook in die voerkraal sal presteer .Kyk na sy 200, 400 en ,600 dae groeisyfers ! Met n 5 op melk .
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook