"RO2140 | Uitstaande vroulike dier met baie goeie diepte, breedte en lengte. 8 Maande dragtig van die bul BAR 20 4. Beslis ‘n aanwins vir enige kudde.
Outstanding female animal with very good depth, width and length. 8 Months pregnant from the bull BAR 20 4. Definitely an asset to any herd."
"RO2310 | Vers met besonderse dik been en breedte, alhoewel sy nogsteeds baie vroulik vertoon. Geloop saam met die bul BAR 20 4. Te vroeg om dragtigheid te sertifiseer.
Heifer with an exceptionally thick leg and width although se still looks feminine. Walked with the bull BAR 20 4. Too early to certify pregnancy."
"RO2261 | Vers met ‘n baie mooi skoon onderlyn. Goeie diepte en baie vroulik. 7 Maande dragtig van die bul BAR 20 4.
Heifer with a very nice clean underline. Good depth and very feminine. 7 Months pregnant of the bull BAR 20 4."
 
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook