#22373U055 Parent verified. Koei met n melksyfer van +5 en n TKP van 375 dae. Sy spog met ongelooflike kapasiteit en goeie lengte van lyf. Haar groeiwaardes is almal bo die rasgemiddeldes. Ons ag haar as n baie funksionele koei en sy word aangebied as n gesertifiseerde 3-in-1. "Sy word verkoop met verskalf VWB 25-123 (Unistel Status: Parent verified 23768U013) met DNS 21-499 as haar vaar. DNS 21-495 is 2 maande dragtig van DNS 21-561 / DNS 20-138 soos gesertifiseer op 16 September 2025.  " Cow with a milk figure of +5 and an ICP of 375 days. She boasts with unbelievable capacity and a good length of body. Her growth values are well above breed averages. We view her as a very functional cow and she is sold as a certified 3in1. " She is being sold with heifer calf VWB 25-123 at her side (Unistel Status: Parent verified 23768U013) with DNS 21-499 as her sire.  DNS 21-495 is 2 months in calf to DNS 21-561 / DNS 20-138 as certified on 16 September 2025. "
 
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook